![]() |
WELKOM BY |
|
Waar u die
keuse het van private SELFDIENS ontspanning of die weelde van BED
en BOERE-ONTBYT, waar die see uitsig naby begin, maar baie ver aanhou.![]() B&B slaapkamers is almal dubbel, het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en TV met M-Net en DSTV. 'n Gastekombuis is tot u beskikking om voorkeurgoed óf koud to hou, óf warm te maak. Vir kuiertyd is daar die tuinterras en nog 2 sitkamers boonop.
Die Tuinterras, spilpunt van saamwees
In die SELFDIENS SUITE pas 4 mense gemaklik-lewensruimte en al. Hier is óók TV met M-net en DSTV, 'n lang kyk oor die see 'n aparte tuin met braaigerief. PARKERING is voldoende en weg van die straat
van die druk en gedrom maar wonder oor waar en by wie..... met diens as hul leuse is 'n logiese keuse die rustige "EMMAUS ON SEA"
Walvisse word nie binne toegelaat nie! Strand, strand en meer strand. |